book-icon Uitgawe April 2020
Deel

Vir die voëls: As voëls skaars is

akkreditasie
Rooilewerik
Rooilewerik

Ek het nie ’n duidelike grens oorgesteek nie, maar iets sê vir my dat ek Namakwaland verlaat en in die Boesmanland beland het.

Die gevoel van verlatenheid is anders hier. Dié gevoel versterk sowat 30 km noord van Concordia af, wanneer selfs die heinings begin verdwyn.

Vir ’n voëlkyker is dit opwindend. Geen heining beteken mos toegang is nié verbode nie. Teoreties, ten minste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan