
Beef Boys is nie net goed bekend vir hulle gehalteprodukte nie, maar is ook trots op die hoë gehalte van diens wat hulle lewer. Maak seker dat jy ’n draai daar maak voordat jy die pragtige Botswana-wildernis invaar.
As jou tyd min is, stuur vooraf vir hulle ’n e-pos met jou bestelling – die span sal seker maak dit is gepak en gereed wanneer jy daar aankom. Bestellings word vakuumverpak volgens jou spesifikasies, of dit nou plat, klein, gevries, ontdooi, volgens jou spyskaartdatums of selfs volgens verskillende voertuie is. Hulle doen selfs jou inkopies vir jou!
Beef Boys se produkte sluit in:
*Steaks (prima of plaaslik) | *Boerewors | *Biltongtoonbank met biltong, droëwors en chillibites | *Alle hoenderprodukte | *Seekos vars ingevoer van Walvisbaai | *Namibiese lam | *Ingevoerde HARTLIEF-kouevleise | *Vark | *Wildsvleis | *Eiers | *’n Groot verskeidenheid vars kase | *Jogurt | *Feta en roomkaas
* ’n Groot verskeidenheid tee en koffie | *Pasta | *Bevrore peuselhappies en pasteie | *Roomys | *Koeldrank | *Bevrore vegetariese maaltye | *Kitsslaaie | *Brood en rolletjies | *Droëvrugte en ’n verskeidenheid neute | *Speserye | *Braaiers | *Vuuraanstekers | *Hout | *Braai-bybehore en geskenke | *Ys
en nog vele meer…