By die asemrowende aha Makalali-hooflodge in Limpopo kan jy vier nagte bespreek teen R6 363 per persoon wat deel.

Eksklusiewe aanbod Vier nagte by die Ivory Tree-lodge in die Pilanesberg-wildreservaat kos jou R8 812 per persoon wat deel. Die prys sluit twee wildritte per dag in.

Uitstekende waarde Span uit by Kwa Maritane-lodge in die hartjie van die Pilanesberg vir vier nagte teen R8 349 per persoon wat deel.

Uitstekende waarde Vier nagte by die Bakubung-boslodge in die Pilanesberg kos jou net R7 567 per persoon wat deel.

Uitstekende waarde Lus vir tentkamp? Quatermain’s 1920’s-safarikamp in die Amakhala-wildreservaat is net die ding vir jou. Vier nagte kos R9 926 per persoon wat deel.

Ideale gesinsvakansie Die Krugerpark-lodge op die oewer van die Sabierivier in Hazyview bied pret vir die hele gesin. Bespreek vier nagte teen R7 490 per persoon wat deel.

Uitstekende waarde Vier nagte by die Hitgeheim-lodge-en-ekoreservaat in die Addo-olifant- nasionale park kos R6 548 per persoon wat deel.

Uitstekende waarde Skop jou skoene uit in een van Honeyguide Tented Safari Camps se luukse tente – vier nagte kos R7 952 per persoon wat deel.

*WegReis het ’n spesiale bekendstellingsaanbod. Bespreek ’n reis van meer as 
R1 500 en jy kry R250 afslag. Gebruik die kode weg2021.