book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022
Deel

Big Fish brei uit

akkreditasie

Buiten die 38 staanplekke het die eienaars nou ook 2 private staanplekke, elk met sy eie badkamer, op die oewer van die Gamtoosrivier ingerig.

Albei staanplekke het ’n plaveiblad, braaiplek en sy eie lig. Die kragpunte het plek vir ’n gewone huisprop én die Fredlin-prop.

Huissok-kragpunte is ook by van die ander staanplekke geïnstaller waar voorheen net Fredlin-sokke was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan