book-icon Uitgawe Januarie 2020
Deel

Boeke en Musiek: Januarie 2020

akkreditasie
The Ice at the End of the World
The Ice at the End of the World

Deur Jon Gertner

Icon Books, R410 by takealot.com

Dink ons genoeg aan Groenland, die grootste eiland op aarde? Hierdie omvattende boek deur die Amerikaanse joernalis en geskiedkundige Jon Gertner ontsluit Groenland – die geheimsinnige Arktiese yswoestyn met ’n bevolking van slegs 56 000 – op ’n besonderse manier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan