Bosmoetie vir almal

akkreditasie
Foto: Jacques Marais
Foto: Jacques Marais

As jy gedink het ’n goeie noodhulpstel bestaan uit ’n halfleë boksie pleisters, ’n gebuigde haartangetjie en ’n paar Panado’s, is dit dalk nou die tyd om iets daaraan te doen.

Jy wil darem iets hê wat ’n verskil sal maak as ’n paar bye jou takel of jy jou hand op die braairooster brand – óf as jy dalk in die Kangogrotte vassit...

Nie seker waar om te begin of wat om te kry nie? Hier is ’n lysie van die noodsaaklike items vir ’n goeie noodhulpstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan