Deel

Briewe: Ons lesers deel...

akkreditasie

’n Goue eland

Ek het onlangs alleen die Rietvlei-natuurreservaat besoek – dis my gunstelingreservaat in Pretoria. Ek dink dis een van die beste plekke in die land om elande te sien en af te neem, want hulle is volop in die reservaat en die landskap is mooi oop.

Ek het vroegoggend ’n groot trop naby die Maraisdam gekry en kon hulle sowat ’n uur volg terwyl hulle rustig rondbeweeg het. Die son het die veld in goud gebaai – dit was idillies!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan