book-icon Uitgawe April-Mei 2022
Deel

Corian’s-woonwaoord kry nuwe baadjie

akkreditasie

Buiten ’n nuwe heiningdraad, ’n gravitasievloei-wateropgaarplek, ’n vars laag verf en opknappings aan die huurhuis het die plek ook ’n nuwe naam gekry: Characters Garden Park.

Die speletjieskamer skuif en is nou langs die swembad, wat beteken alle vermaak is bymekaar, sommer naby die oord se hek.

En dan het drie van die oorspronklike 60 staanplekke elk ’n permanente tent bygekry. Chris-hulle noem dit Rent-A-Tent – vir mense wat nie hulle eie kamptoerusting het nie, maar steeds ’n kampervaring wil geniet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan