Deel

Daar kom ’n trein na die wildtuin

akkreditasie
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Die nuwe Kruger Shalati-treinhotel gaan permanent op die treinburg staan. Dit maak oop in Desember. Dis die eerste luukse treinhotel in die land en die enigste een ter wêreld waar jy die Groot Vyf kan sien.

“Shalati” was die vroulike leier van die Tebula-stam in die omgewing – dis waar die naam Selati vandaan kom.

Die trein het 24 wa-suites en 7 kamers op ’n perseel. Begin solank spaar – dis ’n duur uitstappie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan