Wandel deur die kruietuin en verkyk jou aan onder meer plante wat in spiraalpatrone geplant is en formele beddings met standbeelde en fonteine.
Drink ’n koppie tee of botaniese jenewer-mengeldrankie op die dek, koop middagete by een van die stalletjies of loop deur die lanings en koop plante en ander tuinbouprodukte.
Datum 20-22 April