book-icon Uitgawe Junie/Julie2021

Dieremaniere: Vrae en antwoorde

akkreditasie

Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za.

Edwin Pagel van Windhoek skryf Ek het dié swartrenoster onlangs by die Okaukuejo-watergat in Etosha- nasionale park afgeneem. Het hy drie horings of is dit ’n groot vrat op sy voorkop?

Die wildlewekenner L.D. van Essen antwoord Dis ’n derde horing en dis ’n rare verskynsel. Ek weet wel van ’n swartrenoster met drie horings wat in 2015 in Etosha afgeneem is, en daar is ook rekords van sulke renosters rondom die Young-meer in Zambië en een wat in 1906 by Elmenteita in Kenia geskiet is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan