book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022
Deel

Dieremaniere: Vrae en antwoorde

akkreditasie

Mike en Nelie van Dyk van Springs skryf  Ons was onlangs in die Kgalagadi-oorgrenspark en het hierdie jagluiperds met hulle vangs naby Auchterlonie gesien.

Daar was ’n mannetjie en ’n wyfie saam met drie kleintjies. Gewoonlik sorg die ma alleen vir haar kleintjies – is die mannetjie hulle pa of net ’n ouer broer wat nog saam met sy ma bly?

Die wildlewekenner L.D. van Essen antwoord  Sover ons weet, is jagluiperdmannetjies glad nie betrokke by die grootmaak van die welpies nie. In hierdie geval sou net ’n genetiese toets kon bepaal of die mannetjie wel die welpies se pa of broer is, al dan nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan