Deel

Eersteklasvlugte na eersteklasbestemmings met Fly Airlink!

akkreditasie
www.flyairlink.com
www.flyairlink.com
GEBORG: Met Tafelberg op hulle voorstoep is dit moeilik om te dink Kapenaars wil die Moederstad – een van die groenste en mooiste stede in die wêreld – verlaat. Maar met Airlink is dit maklik om verskeie ander interessante stede in Suider-Afrika te besoek.

Reisigers het ook die opsie om direk na ikoniese avontuurbestemmings te vlieg. Jy kan met Airlink van Kaapstad na Nelspruit KMIA vlieg vir ’n Afrika-safari, waar jy ’n onvergeetlike Bosveld-vakansie in die Krugerwildtuin kan geniet.

www.flyairlink.com
www.flyairlink.com

Vir reisigers wat die bos én die see wil sien, kan hulle met Airlink van Nelspruit KMIA vlieg na Vilanculos, Mozambiek, en die warm blou water van die Bazaruto- en Benguerraeiland geniet. Jy kan dae lank duik, snorkel of met kleurryke visse swem. Of dalk lus jy vir perdry, voëlskyk of ’n piekniek op die strand. 

Airlink bied ook verskeie alternatiewe roetes aan – jy kan die Victoriawaterval van of Zambia of Zimbabwe se kant af sien. Of vlieg van Kaapstad na Maun, van waar jy tot by die Okavangodelta kan reis. Vind dan jou weg na die Chobe- nasionale park, bekend vir sy groot troppe olifante. Sluit dan jou Botswana-kuier af met ’n Afrika-riviersafari op die Choberivier.

www.flyairlink.com
www.flyairlink.com
www.flyairlink.com
www.flyairlink.com
www.flyairlink.com
www.flyairlink.com

Of jy nou op soek is na ’n avontuur of ’n ontspanne vakansie, kan Airlink jou – net soos die 1,9 miljoen ander kliënte elke jaar – verbind met die grootse netwerk bestaande uit meer as 55 roetes in Suider-Afrika, sowel as St. Helena-eiland. 


Sprei jou vlerke en vlieg met Airlink – ervaar die vryheid van die Afrika-lugruim. Gaan na flyairlink.com vir meer inligting.

www.flyairlink.com
www.flyairlink.com