Deel

Gaan dié een wegkom?

akkreditasie
Kyk of dié bontvisvanger sy middagete kwyt is...

NICK MATHIOS van Secunda het hierdie fotoreeks in 2017 aan ons gestuur. Hy vertel wat gebeur het:

Ons was in 2017 die tweede keer by die Pilanesberg- nasionale park. Ons het by die Mankwedam gaan sit om visvangers af te neem. Hierdie was die eerste keer dat ek gesien het hoe ’n visvanger sy prooi verloor én dit weer vang. 

Die foto is geneem met ’n Canon EOS 7D Mk. II met ’n sluiterspoed van 1/6400ste sekonde. Dit wys jou net hoe blitsvinnig hierdie voëls werklik is!

Word deel van die Weg-wêreld

Teken in op ons nuusbrief en ontvang elke week lekker leesstories, resepte en inligting oor ons nuutste toere en slypskole in jou inboks. Volg ons op die YouTube-kanaal WegTV (kyk ons nuutste video's eerste!), asook Instagram en Facebook