Hier is ’n vertoonlokaal met al Ironman 4x4 se produkte en ’n dienssentrum waar jy jou trokkie met al jou nuwe speelgoed kan laat toerus.
Mic van Zyl, direkteur van Ironman 4x4 Africa, sê die vlagskipwinkel was die volgende logiese stap vir die onderneming en hy is opgewonde om mede-veldryentoesiaste daar te ontvang.