book-icon Uitgawe Desember 2018
Deel

Is daar lig in die Jurgens-tonnel?

akkreditasie
'n Jurgens Ci-woonwa
'n Jurgens Ci-woonwa

Die onlangse woelinge by Jurgens Ci se fabriek in Ga-Rankuwa dreig om die nalatenskap van Geert, Dirk en Rieks Jurgens in die wiele te ry. Die Jurgense het hulle eerste woonwa – wat deur twee perde getrek is – in 1938 in Nederland gebou en in 1950 na Suid-Afrika geïmmigreer.

Plaaslik was hulle eerste skeppings broodafleweringswaens en mobiele biblioteke, maar teen 1952 het hulle eerste woonwa, die Bokkie, uit hulle fabriek in Germiston gerol.

Sedertdien het daar baie water in die see geloop en Jurgens – of Jurgens Ci soos die maatskappy later sou bekend staan – het hom mettertyd gevestig as die voorste naam in plaaslike woonwakringe. Dit is voorwaar ’n ryke geskiedenis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan