Kaapstad 

Die Lady Hamilton-hotel is in ’n rustige straat in Tuine geleë, en ideaal om die stad, strande en res van die Boland te verken. Vanaf R548 per persoon per nag www.wegreis.co.za/l/wlsswzn60 

Hermanus 

Gaan stap op Grotto, eet seevis en loop kuier-kuier tussen die kunsgalerye. Verblyf in The Roundhouse vanaf R688 per persoon per nag. www.wegreis.co.za/l/ycntdhy59 

Richardsbaai 

Gaan rus in KwaZulu-Natal. Verblyf in die Woodpecker Inn vanaf R925 per persoon per nag www.wegreis.co.za/l/kfsyqcf56 

Plettenbergbaai 

Die Suid-Kaap en Tuinroete het baie omjou mee besig te hou. Bly in die Piesang Vallei Lodge vanaf R360 per persoon per nag  www.wegreis.co.za/l/iunyewe52 

Bela-Bela 

Die dorp het meer om te bied as die warmbaddens. Bly in the Elephant Springs-hotel vanaf R583 per persoon per nag www.wegreis.co.za/l/noyadxz61 

Stilbaai  

Beleef die rus en vrede van Stilbaai. Kom tot rus by Myrtles Retreat. Vanaf R695 per persoon per nag www.wegreis.co.za/l/thldnlr62