Mark Fitzpatrick is as die algehele wenner gekroon van dié jaar se Natuurfoto-toekennings vir Snaakse Dieregedrag vir dié ongewone kiekie van ’n iesegrimmige seeskilpad getiteld Terry the Turtle flipping the bird

Mark
© Mark Fitzpatrick / Comedy Wildlife Photography Awards 2020

Die foto klop meer as 7000 mense wat ingeskryf het vir dié jaar se kompetisie. Die Tanzaniese fotograwe Paul Joynson-Hicks en Tom Sullam het dié gewilde kompetisie begin. Hulle wil daardeur natuurbewaring bevorder, én mense laat lag.

Fitzpatrick het die wenfoto in Lady Elliot-eiland, Australië, geneem. Hy wen ’n safari na Masai Mara, Kenia, asook ’n splinternuwe Nikon-kamera. 

Wenners in ander kategorieë sluit in Charlie Davidson se foto van ’n wasbeer wat vassit in die holte van ’n boomstam, en Daisy Gilardini se reeks foto’s van ’n beer wat homself ruik (en kyk net daai geskokte reaksie...). 

Charlie Davidson
© Charlie Davidson / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Daisy Gilardini
© Daisy Gilardini / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Daisy Gilardini
© Daisy Gilardini / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Daisy Gilardini
© Daisy Gilardini / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Daisy Gilardini
© Daisy Gilardini / Comedy Wildlife Photography Awards 2020

Hier’s nog wenners en inskrywings wat eervolle vermelding gekry het. Watter foto is jou gunsteling?  

Lees meer: www.comedywildlifephoto.com

Roland Kranitz
© Roland Kranitz / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Sue Hollis
© Sue Hollis / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Thomas Vijayan
© Thomas Vijayan / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Yevhen Samuchenko
© Yevhen Samuchenko / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Tim Hearn
© Tim Hearn / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Sally Lloyd-Jones
© Sally Lloyd-Jones / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Petr Sochman
© Petr Sochman / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Luis-Burgueño
© Luis-Burgueño / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Krisztina Scheeff
© Krisztina Scheeff / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Ayala Fishaimer
© Ayala Fishaimer / Comedy Wildlife Photography Awards 2020
Arthur Telle Thiemenn
© Arthur Telle Thiemenn / Comedy Wildlife Photography Awards 2020