Nicholas Pattinson woon sedert in 2017 in die Kuruman-reservaat en is besig met sy doktorsgraad in biologiese wetenskappe. Hy bestudeer die geelbekneushoringvoël (Tockus leucomelas).
Hy vertel sedert sy aankoms by die reservaat hy omtrent geen reën of gras gesien het nie, wat nog ’n rivier wat vloei! Die afgelope dae se reën en die Kurumanrivier wat vloei, is vir hom ’n besonderse lewenservaring. Hy het hierdie foto’s en video ongeveer 30 km wes van Van Zylsrus in die Noord-Kaap geneem.
Instagram: @nb_Pattinson
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET