
Foto (bo): Die Olifantsrivier gesien van Olifants-ruskamp. Elmarie Sliep, @elmariesliep.
Die Shingwedzi-ruskamp is ontruim, grondpaaie moes toemaak, en die riviere is in vloed. Dié riviere sluit in die Shingwedzi-, Letaba-, Sabie-, Sand-, Olifants-, en Krokodilrivier. Kyk hiér na al die video's en foto's van ons lesers – van die Sabierivier in vloed op Maandag 25 Januarie tot ’n krokodil wat die water geniet!
Foto 1: Geneem 26 Januarie. Foto 2: Vanoggend (27 Januarie) geneem. Moriti Bush Camp langs die Limpoporivier naby Groblersbrug. Hiér kan jy sien hoeveel die Limpoporivier oornag gestyg het sedert die sytak Phalalarivier se water ingekom het. Dit het in die opvangsgebied van die Phalala eergister gereën. Foto: Adéle Engelbrecht van Moriti Bush Camp, @moriticamps.
Foto's van die Olifantsrivier voor en na dit in vloed is. Foto 1: Francois Oosthuizen @wildlifesouthernafrica. Foto 2: Ella Labuschagne, @ellaplabuschagne
Foto: Elmarie Sliep, @elmariesliep.