Ons het op 2 Februarie uit Bloemfontein vertrek en was teen drieuur die middag by die Gariepdam. Ons was saam met baie ander nuuskieriges en besoekers daar. Die mistigheid van die vallende massas water het soos ’n sprokie gelyk en die gedruis van die water was iets besonders om na te luister.
Die dam, wat in 1971 gebou is, was op 2 Februarie reeds meer as 120% vol.
Instagram: @liandrikennedy
Foto’s: Liandri het die foto's met 'n Nikon D3200 geneem.
Lens: 18-55 mm.
Sluiterspoed: 320-640
F-stop: 5.6
ISO: 200-400.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET