Deel

Kyk hiér blomme in Nieuwoudtville

akkreditasie
Foto: Aldus Smith. Geneem in Nieuwoudtville, 31 Julie 2018.
Foto: Aldus Smith. Geneem in Nieuwoudtville, 31 Julie 2018.

Aldus Smith het onlangs dié pragfoto's ingestuur van die blomme in Nieuwoudtville:

Mandie Kotzé het hierdie foto's gedeel:

Mandie Kotzé het in blomme begin belangstel toe sy ’n gastehuis op hulle plaas, Grasberg, begin het. Sy is met ’n blomboek en ’n kamera veld-in en het haarself begin geleer en Weg het by haar gaan kers opsteek om uit te vind waar die beste blomkykkolle in haar omgewing is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan