Deel

Kyk so ’n boskok

akkreditasie
Foto: Cindy Jordaan
Foto: Cindy Jordaan

VIC LUUS, Kaapstad, skryf:

Ons het in September 2018 in die Manapoele- nasionale park gekamp. Een middag het ek iets op ons gasstoof gekook toe dié meneer aankom om my te help. Hy was baie rustig.

Cindy Jordaan het die foto’s geneem. Ek vermoed dis dieselfde olifant wat W.J. Nortier kom wakker maak het in Weg #170 se “Met my eie oë”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan