Maar hoe gemaak met die knaende muskiete en vlieë? Sê Skoert! Probeer dié twee slim Skoert-produkte: Klits die muskiete met ’n herlaaibare lamp, of kry ’n waaier wat die vlieë weghou. Bonus: Dit lyk mooi!

Skoert Muskiet is herlaaibare lamp wat muskiete die ewigheid instuur. Die lampe is herlaaibaar en kan gebruik word sonder dat ingeprop is.  Skoert Vlieg is ’n herlaaibare waaier wat vlieë weghou. Die waaier is herlaaibaar en kan onderstebo gebruik word.

Albei produkte is deur die NRCS goedgekeur en voldoen aan die nasionale veiligheidsvereistes. 

SKOERT VLIEG

Skoert Vlieg
Skoert Vlieg
Skoert Vlieg
Skoert Vlieg
Skoert Vlieg
Skoert Vlieg

Belangrikste eienskappe:

• Sit jou kos binnenshuis én in die buitelug voor sonder dat jy vlieë met die hand moet wegwaai.

• Dis omgewingsvriendelik.

• Dit gebruik geen chemikalieë nie.

• Dit gebruik nie batterye nie, wat ligter op jou sak én die omgewing is.

• Dis veilig vir kinders en diere.

• Die lemme stop wanneer iemand/iets daaraan raak, en begin weer beweeg as die hindernis verwyder is.

• Dit kan onderstebo oor kos hang.

• Laai die eenheid met die ingeslote USB-kabel – dit werk tot 12 uur op een herlaaiing. 

HOE WERK DIT:

• Die holografiese skyfies op die lemme reflekteer die lig en maak die vlieë “lighoofdig”

SKOERT MUSKIET

Skoert Muskiet
Skoert Muskiet
Skoert Musiek
Skoert Musiek

Belangrikste eienskappe: 

• Dis omgewingsvriendelik.

• Dit bevat geen chemikalieë nie.

• Herlaai die eenheid met die ingeslote USB-kabel – dit kan tot 12 uur lig verskaf op een herlaaiing.

• Dis perfek vir kampering, braaie, asook vir jou huis en terwyl jy slaap.

• Dit vang nie net muskiete nie, maar ook vlieë en ander insekte.

• Die klein swart roosterontwerp verhoed dat groot vlieënde insekte daarin beland.

• Dis maklik om skoon te maak – gebruik net die borsel wat in die boks verskaf word (instruksies is op die Youtube-skakel).

• Dit het twee ligfunksies – die blou lig maak muskiete dood en die geel is ’n naglig.

HOE WERK DIT:

• Die blou lig lok die insekte, wat dan doodgeskok word.

• Die geel kan as ’n naglig gebruik word

• Herlaaibaar en kan in die buitelug en binnenshuis gebruik word.


Beskikbaar by Takealot: Skoert Muskiet en Skoert Vlieg

Of by skoert.co.za