book-icon Uitgawe April 2019

Lees dié kobra se lyftaal

akkreditasie

Ek hoop dit sal help keer dat mense slange onnodig doodmaak.

Die Mosambiekse spoegkobra is een van die kobraspesies wat ’n mens die meeste in Suid-Afrika raakloop – veral rondom Durban in KwaZulu-Natal en noordwaarts tot in Mpumalanga, Mosambiek, Gauteng, Noordwes en verder noord.

Hulle speel natuurlik net so ’n belangrike ekologiese rol, maar is ook die een spesie wat verantwoordelik is vir die ernstigste slangbyte in Suid-Afrika. Dit beteken nog nie jy moet dié ou sommer doodmaak as jy hom sien nie – baie moet gebeur voordat hy jou sal pik en hy sal dit slegs as ’n laaste uitweg doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan