
Foto: Verskaf
GEBORG: Daar is niks wat ’n dors in die bosveld so les soos ’n drankie wat van African Craft-jenewer gemaak word nie.
Die reeks African Craft-jenewer bestaan uit Marula (wat met ’n dubbelgoud Michelangelo-toekenning bekroon is), Honeybush (dubbelgoud), Baobab en Nartjie. Die Baobab-jenewer is in ’n blinde proesessie deur die renosterstigting as die wenner aangewys, en African Craft vervaardig nou jenewer vir die stigting.
Die ander produkte in die reeks is: Elderflower (goue Michelangelo-toekenning), Benedicts Triple Cut London Dry (dubbelgoud), Hoodoo Craft Rum, Sicario Agave (’n tequila wat ’n goue Michaelangelo-prys gewen het), en die reeks Big Five African Spirits.
Laat dit by jou huis aflewer op takealot.com!
Die geskenkpak
Die hele reeks
Vir meer inligting, besoek africancraftbeverages.com