book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

Leserbrief: Beslis ’n hoogvat!

akkreditasie

Avery Grové van Middelburg skryf Ek en my man, Gerhard, was in Augustus in die Krugerwildtuin.

Gerhard het dié foto by die De Laporte-watergat langs die H1-1-pad geneem.

Die luiperd het in die gras geskuil en ons het die watergat omtrent 45 minute lank dopgehou voordat twee rooibokramme dit te naby gewaag het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan