book-icon Uitgawe April-Mei 2022
Deel

Leserbrief: Die muskeljaatkat kom weer!

akkreditasie

Elardus Senekal van Pretoria skryf  ’n Muskeljaatkat het in 2020 gereeld in ons tuin in Lynnwood kom kuier – my foto van dié besoeker het in “Mense se Lense” in Weg #189 verskyn.

Groot was my verbasing toe sy onlangs weer opdaag – sy hou daarvan om ons honde te terg en van een boom na die ander te klouter.

Vroeg die volgende oggend het ons haar kleintjie in ons palmboom gewaar – dis asof sy haar kleinding vir ons wou kom wys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan