book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022
Deel

Leserbrief: Karoo-gehalte

akkreditasie

Nico Fivaz van Brackenfell skryf   Ek, my vrou, Michelle, en ons seuns, Christo en Eben, het die Karoo- nasionale park naby Beaufort-Wes sedert 2014 al vier keer besoek. Ons geniet altyd die park, of ons nou kamp of in ’n chalet bly.

In April 2022 was ons weer daar. Die park het pas goeie reën gekry en die veld was besonders mooi. Diere was ook volop en ons het renosters, sebras, koedoes en elande gesien.

Op die laaste dag het ons die Lammertjiesleegte-roete gery met die hoop om leeus te sien, maar ons het niks gekry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan