book-icon Uitgawe Augustus-September 2022
Deel

Leserbrief: Katte hou van kamp!

akkreditasie

Isak Venter van Durbanville skryf  Ek en my lewensmaat, Amanda, het twee Bengaalse katte, Napoleon en Joséphine. Hulle is albei net ouer as ’n jaar en is avontuurlustig en energiek.

Ons hou van die buitelewe en neem ons katte saam op ons uitstappies. Hulle het al saam met ons buite Ceres gaan kamp, sneeu gekyk, en in die water by Tietiesbaai gespeel.

Hulle het al selfs saam met ons gaan kajakroei!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan