book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023
Deel

Leserbrief: Lank lewe Rooies!

akkreditasie

Willie van Zyl van Paarl skryf  Ná aanleiding van Lou Toerien se 17-jarige Toyota Corolla in die Augustus-September-uitgawe vertel ek graag van my “ou” ryding.

Ek het my Datsun 1400 De Luxe-bakkie in 1982 nuut gekoop as ’n tweede voertuig – my eintlike wiele was ’n BMW 525.

Ek het nogal my studentekarretjie, ’n 1973-model Mini, op die bakkie ingeruil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan