book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022
Deel

Leserbrief: Oppas, jy’s volgende!

akkreditasie

Caitlin Fourie van Middelburg skryf Die Olifants North-wildreservaat is naby die Krugerwildtuin.

Op ons eerste wildrit van die naweek het ons binne 5 minute op ’n trop leeus afgekom. Hulle het ’n jong kameelperd reg langs die pad platgetrek.

Die leeus was baie ontspanne en ons het hulle sowat 45 minute lank dopgehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan