book-icon Uitgawe Mei 2019
Deel

Lesersbriewe: Mei 2019

akkreditasie

Drie jaar gelede het ek begin rolbal speel, en dit was nie lank nie toe ’n vriend by die rolbalklub my nooi vir ’n kampnaweek by die Lekkerbreek-klub naby Mookgophong.

Ek het met my tent gekamp... en intussen ook omtrent verslaaf geraak aan die balle. As ek nie naweke aan wedstryde deelneem nie, speel ek elke dag ná werk. Ek het ook meer gereeld by Lekkerbreek uitgekom... en toe kom die groot stap vorentoe: Ek koop my eerste woonwa, ’n Sprite Swift wat dateer uit die laat jare negentig.

Tot in daardie stadium het ek ’n Ford Bantam gery, maar dit was tyd vir ’n sleepvoertuig waaraan ek die Swift kon haak. Ek het vir ’n bakkie gaan soek – nie met behulp van die internet nie, maar deur van handelaar tot handelaar te ry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan