book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

Leserstorie: Die huis wat Kaap toe moes trek

akkreditasie

Die Schoemans moedig hulle kinders van kleins af aan om selfstandig te dink, en daarom voldoen hulle vandag aan sekere geykte verwagtinge nié.

Jurie reken Helena moet die krediet kry daarvoor, want dit is sy wat hulle nog altyd aangemoedig het om met hulle kreatiwiteit te eksperimenteer.

Die Schoemans se tweede kind, Stefanie – of Dita, soos almal haar noem – het nie net ’n passie vir plantgebaseerde kos nie, maar sy en haar lewensmaat, Jaydon Meidlinger, deel ook ’n belangstelling in klein leefruimtes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan