book-icon Uitgawe Mei 2019
Deel

Maak 'n draai by die Nuyvallei-fees

akkreditasie
Nuyvallei-fees
Nuyvallei-fees

Maak ’n draai in die Nuyvallei naby Worcester. Proe wyn en olyfolie, luister na musiek, doen ’n veldloop en eet Duitse en ander tradisionele kos. Trekkers vervoer feesgangers tussen plase.

Wanneer? 11 Mei, 10 vm.-5 nm.

Waar? Verskeie plekke in die vallei, onder meer die Nuy on the Hill-restaurant en Willow Creek-olyflandgoed. Die Nuyvallei is 13 km van Worcester af langs die R60.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan