Die dakverkoeler pas op enige pad- of boswoonwa asook ryhuise, en staan net 253 mm hoër as die dak nadat dit geïnstalleer is. Dit werk met 220 V en het ’n 3,5 kW hittepomp wat 12 000 BTU lewer. Die eenheid weeg net 45 kg en is verstelbaar met ’n afstandbeheer.

Dit is landwyd beskikbaar met die hulp van koerierdienste asook in die buurlande.

Kontak: 082 710 2501; sales3@ust.co.za

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf