book-icon Uitgawe Junie 2019

Met ’n poegie oor die Swartberg

akkreditasie
Lesersbrief
Lesersbrief

Helen Brink van Mosselbaai se wenbrief het in Weg se Junie 2019-uitgawe verskyn.

Ek en my man het met ons klassieke Vespas, ’n Primavera 125 en ’n 200 PX, van Mosselbaai na Oudtshoorn gery oor die Swartbergpas en oorgeslaap op Prins Albert.

Die volgende dag het ons deur Meiringspoort, Dysselsdorp, Herold en oor die Montagupas teruggery Mosselbaai toe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan