book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

My immergroen Isuzu

akkreditasie

Ek het begin veldry toe my ouers vir my ’n Suzuki Jimny gee.

Maar die Jimny is nogal klein, en dit was nie lank nie of ek het meer ruimte nodig gehad.

Gelukkig het my oupa Johan Marais ’n jaar en ’n half gelede sy Isuzu KB 280 LE-enkelkajuitbakkie vir my gegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan