Die Rivierbos-gastehuis op die oewer van die Eersterivier in Stellenbosch kos R342 per nag per persoon (ontbyt ingesluit). Klik hier om te bespreek.


 

Die Groenvlei-gasteplaas, ’n werkende druiweplaas in die Bottelary-heuwels reg by Stellenbosch, vra R449 per nag per persoon. Klik hier om te bespreek.


 

Moreson-gasteplaas aan die voet van die Paardeberg buite Paarl sal jou R429 per nag per persoon uit die sak jaag. Klik hier om te bespreek.


 

De Wingerd Wijnland-lodge is in ’n stil woonbuurt geleë. Hulle vra R510 per nag per persoon (ontbyt ingesluit). Klik hier om te bespreek.


 

Groot bederf Bespreek ’n luukse kamer by Le Franschhoek-hotel-en-spa teen R955 per nag per persoon (ontbyt ingesluit) vir ’n ervaring soos min. Klik hier om te bespreek.


 

Ervaar ware Franse styl by die L’Ermitage Franschhoek Chateau. Dit kos jou R500 per nag per persoon (ontbyt ingesluit). Klik hier om te bespreek.