Sosiale media gons met foto’s en video’s van Suid-Afrikaners wat die snerpende koue aandurf om sneeumannetjies te bou en buite te baljaar. Hier’s ons gunstelingfoto’s en -video’s wat deur lesers ingestuur is!
VIDEO: Liana Mocke. Geneem naby die Matroosberg-natuurreservaat op die Bo-Swaarmoedpas.