book-icon Uitgawe Maart 2020
Deel

Oefen so in die ry

akkreditasie
Nuusbrokkies: 2020
Nuusbrokkies: 2020

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) loop meer as ’n kwart van mense wêreldwyd té min rond. 

Die WHO wil hê ons moet meer oefening kry omdat die spiere in ons bene en heupe korter kan word as ons vir té lang tye doodstil agter ’n stuurwiel sit – iets wat tot rugpyn kan lei.

“Ons gebruik ons ingenieurskundigheid om die sitplek van die toekoms te ontwikkel deur innoverende tegnologieë te gebruik wat nog nooit in die motorbedryf gesien is nie, om ’n probleem te pak wat mense wêreldwyd raak,” sê dr. Steve Iley, hoof van Jaguar Land Rover se mediese afdeling. Dit klink na ’n bak plan, maar ons hoop nie dit voel soos twee molle wat onder jou sitvlak teen mekaar stoei nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan