book-icon Uitgawe Julie 2020

Om die wêreld op drie maniere!

akkreditasie

Die geskatte aantal kere wat die Suid-Afrikaanse bevolking (ongeveer 58,8 miljoen) die aarde kan omring as almal skouer aan skouer staan. Die omtrek van die aarde by die ewenaar is 40 075 km, en ons som veronderstel die gemiddelde menslike skouerwydte is 41 cm.  

Dis die totale afstand van die N2 in kilometer tussen Kaapstad en Ermelo. As jy nege keer van die Kaap na Ermelo en terugry, sal jy een keer om die aarde gereis het.  

Dit is die gesamentlike lengte in kilometer van ál die belangrikste riviere en hulle sytakke in Suid-Afrika. As jy hulle aanmekaar las, sal hulle die aarde vier keer omring!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan