book-icon Uitgawe Desember 2020-Januarie 2021

Patrol-eienaars trek saam

akkreditasie

Die verrigtinge begin op 24 September en loop op 27 September ten einde. Verskeie aktiwiteite word aangebied, waaronder hitsrenne, wedrenne op ’n ovaal renbaan, duinritte en ’n gesinsvriendelike gimkana.

Verblyf by Goerapan is egter beperk en jy moet gou spring as jy langs die feesterrein wil bly. Die naaste dorpe is Askham en Upington, onderskeidelik 80 km en 100 km van Goerapan af.

Bespreek jou blyplek direk by Kalahari Goerapan deur e-pos te stuur na  info@ kalaharigoerapan.co.za. Óf besoek  patrol 4x4.co.za as jy eers met die Patrolgemeenskap wil gesels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan