Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by rysleep@weg.co.za en onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Weg Ry & Sleep behouhom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik.
Sommige mense – en dit sluit van my vriende in – het altyd negatiewe kommentaar as hulle sien jy ry met ’n Land Rover. My vrou, Annamarie, het in 2015 ’n nuwe Discovery Sport HSE gekoop wat nou 45 000 km op die klok het. Dié ryding is vir ons net ’n plesier en het sover nog geen probleme gegee nie.