book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Slanggeite: Só sien ’n slang

akkreditasie
Jong boomslang. Foto: Johan Marais
Jong boomslang. Foto: Johan Marais

Vandaar die bekende waarskuwing: Wanneer jy op ’n slang afkom, moenie roer nie!

Nog beter raad is: Stap stadig agteruit en maak dat jy wegkom.

Sodra jy meer as vyf meter van ’n slang af staan, is jy relatief veilig en dis onwaarskynlik dat die dier jou sal byt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan