Slanggeite: Wanneer ’n slang saamry

akkreditasie

Wanneer ’n boer van Kuruman my byvoorbeeld kontak en vertel dat hy ’n groenmamba op sy plaas gesien het, kan ek hom met taamlike sekerheid inlig dat hy nie ’n groenmamba nie, maar waarskynlik ’n boomslangmannetjie gewaar het.

Groenmambas kom slegs naby die see in KwaZulu-Natal voor.

Bygesê, van tyd tot tyd dop ’n slang wel uit in ’n gebied waar dit nie veronderstel is om voor te kom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan