Deel

Snoesig en warm . . . nes Ma!

akkreditasie
Mac-in-a-Sac Polar-baadjie
Mac-in-a-Sac Polar-baadjie
GEBORG: Kry vir jou ma hierdie Moedersdag iets wat sy régtig wil hê.

Of sy nou ’n lewenslustige buitelewemens is, of sommer net knus wil bly dié winter, is die Mac-in-a-Sac Polar-baadjie die ideale geskenk.

Dié liggewig baadjie se materiaal is eko-vriendelik en waterwerend. Dit is geïsoleer met eendvere wat op ’n etiese manier verkry is.

Die produk voldoen aan die Responsible Down Standard, wat hulle beywer vir die welstand van eende en ganse.Die baadjie is ook omkeerbaar, en beskikbaar in ’n wye reeks kleure. Die Mac-in-a-Sac vou netjies op in ’n sakkie en is eksklusief beskikbaar by Trappers.

Gaan na trappers.co.za vir meer inligting.

Die produk:

  • Omkeerbare vagstofbaadjie
  • OpvoubaarOntwerp vir warmte en gemak
  • Waterwerend
  • Weerkaatsende YKK-ritssluiter
  • Rekbare moue en soom
  • Liggewig
  • Style vir mans en vroue
  • Gemaak van materiaal wat op ’n etiese wyse verkry is 

Klik hier vir meer inligting oor die vrouebaadjies

Mac-in-a-Sac Polar-baadjie
Mac-in-a-Sac Polar-baadjie
Mac-in-a-Sac Polar-baadjie
Mac-in-a-Sac Polar-baadjie