book-icon Uitgawe Desember 2020-Januarie 2021
Deel

Stealth se waens kry ’n badkamer

akkreditasie

Trouens, dit is twee nuwe modelle wat onderskeidelik die X-Country 592 ES en Sprinter 592 ES genoem word.

Die oorspronklike modelle het ’n eethoekie in die stert wat as dubbelbed kan platslaan. Die eethoekie vir die nuwe 592 ES word ombou sodat die badkamer hier inpas.

Garry Coady, besturende direkteur van Stealth, sê die rede is deels omdat kopers weens die Covid-19-pandemie ’n binnebadkamer verkies. Dit is ’n “droë” badkamer, wat beteken daar’s nie ’n stort nie, maar wel ’n kassettoilet en handewasbak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan