Deel

Stem nou vir die mooiste natuurfoto’s!

akkreditasie
“Three Kings”: Wim Van Den Heever, Suid-Afrika/ Natuurfotograaf van die Jaar.
“Three Kings”: Wim Van Den Heever, Suid-Afrika/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Die Natuurfotograaf van die Jaar vir 2018 is onlangs gekroon. Marsel van Oosten se wenfoto van twee goue stompneus-ape is deel van ’n portefeulje van 100 foto’s wat tans uitgestal word in die Natural History Museum in Londen.

Dié jaar se kompetisie het 45 000 inskrywings uit 95 lande gekry en ’n beoordelaarspaneel het Marsel van Oosten as die wenner aangewys.

Dit is egter nou jóú beurt om vir jou gunstelingfoto te stem: Die publiek bepaal die wenner van die LUMIX People’s Choice-toekenning. Dié deel van die Natuurfotograaf van die Jaar-kompetisie sluit op 5 Februarie 2019. Stem voor die sluitingsdatum vir een van 25 foto’s op die kortlys: Die 5 topfoto’s sal ná die kompetisie deel vorm van die algehele portefeulje. 

Ian Owens, die direkteur van wetenskap by die Natural History Museum en ’n lid van die beoordelaarspaneel, sê: “Die LUMIX People’s Choice Award gee die publiek kans om ’n wenner te kies – ek sien uit om te sien watter van die pragtige foto’s hulle gunsteling is!”

Jy kan hier vir jou gunstelingfoto stem.

Dink mooi – jy kry net een stem.

Kyk hier na die 25 foto’s op die kortlys!


Natuurfotograaf van die Jaar
“Ambush”: Federico Veronesi, Kenia/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Resting Mountain Gorilla”: David Lloyd, Nieu-Seeland/VK/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Fox Meets Fox”: Matthew Maran, VK/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Three Kings”: Wim Van Den Heever, Suid-Afrika/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Isolated”: Anna Henly, VK/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Family Portrait”: Connor Stefanison, Kanada/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Curious Encounter”: Cristobal Serrano, Spanje/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Ice and Water”: Audun Lie Dahl, Noorweë/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Bond of Brothers”: David Lloyd, Nieu-Seeland/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Clam Close-up”: David Barrio, Spanje/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Painted Waterfall”: Eduardo Blanco Mendizabal, Spanje/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Teenager”: Franco Banfi, Switserland/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Shy”: Pedro Carrillo, Spanje/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“The Extraction”: Konstantin Shatenev, Rusland/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Otherworldly”: Franco Banfi, Switserland/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“The Orphaned Beaver: Suzi Eszterhas, VSA/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Red, Silver and Black”: Tin Man Lee, VSA / Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Sound Asleep”: Tony Wu, VSA/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“All That Remains”: Phil Jones, VK / Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Gliding”: Christian Vizl, Meksiko/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“A Polar Bear’s Struggle”: Justin Hofman, VSA / Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Unique Bill”: Rob Blanken, Nederland/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“One Toy, Three Dogs”: Bence Mate, Hongarye/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“Under the Snow”: Audren Morel, Frankryk/ Natuurfotograaf van die Jaar.
Natuurfotograaf van die Jaar
“The Bat’s Wake”: Antonio Leiva Sanchez, Spanje/ Natuurfotograaf van die Jaar.