book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

Toe en nou: Midmardam, 57 jaar later

akkreditasie
Midmardam-natuurreservaat
Midmardam-natuurreservaat

Met soveel partye wat wedywer om in sy streek se behoeftes te voorsien kan ’n mens net dink hoe lukraak – en dikwels onvolhoubaar – waterbronne bestuur is.

Die provinsie se twee grootste stede, Durban en Pietermaritzburg, het elkeen sy eie damme gehad wat water uit die Umgenirivier en sy grootste sytak, die Msunduzi, verkry het.

In die belang van ’n meer strategiese benadering tot die bestuur van dié hulpbron het die destydse regering besluit om watervoorsiening te sentraliseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan